FOTO:  kendalljenner

FOTO: kendalljenner

Het jy gehoor?

FOTO: Kendall Jenner is nou ’n blondine!

Kendall Jenner spog met ’n nuwe (tydelike) kapsel. Die 19-jarige model en realiteitster het haar kenmerkende swart hare vir blonde lokke verruil. 

Sy het vandag haar nuwe haarstyl met haar meer as 35 miljoen Instagram-aanhangers gedeel, maar sy is waarskynlik met een van haar suster Kylie se pruike afgeneem.

g-night

A photo posted by Kendall Jenner (@kendalljenner) on

Dalk hét blondines meer pret, want Kendall is beslis nie die eerste van die Kardashian-gesin om dié ligter haarkleur te kies nie.

 

A photo posted by Khloé (@khloekardashian) on

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

Lees ook