FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Het jy gehoor?

FOTO: Kim Kardashian wys haar baba-magie

Die realiteitster Kim Kardashian het ’n foto op Instagram gedeel waarin sy haar groeiende baba-magie wys. 

FOTO: Instagram  @kimkardashian

FOTO: Instagram @kimkardashian

“Lekker slaap, baba,” het sy by dié foto geskryf.

Die 34-jarige koningin van selfies het in Junie aangekondig dat sy en haar man, die kletsrymer Kanye West, hul tweede baba, dié keer ’n seun, in Desember verwag.

Hul dogter, North, het pas haar tweede verjaasdag gevier.

My family

A photo posted by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

Lees ook