FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Kyk hoe mooi lyk Kate nou!

Kate het by William aangesluit waar hy die marathon in Anglesey, waar hulle op die oomblik woon, geopen het. Klein George, wat nou 5 weke oud is, het nie saam gekom nie.

screen_shot_2013_08_30_at_3.59.26_pm_630w

Clarence House het dié foto van die hertog en hertogin van Cambridge getwiet op hul amptelike Twitter-blad van die koninklike gesin se doen en late. Sy het gemaklik gelyk in ‘n noupassende swart broek en swart wighakke, maar het haar voorkoms afgerond met ‘n netjiese snyersbaadjie.

Kate se gemaklike, formele voorkoms in die SARIE-winkel:

screen_shot_2013_08_30_at_4.03.01_pm_300w

Syringa Blouse

screen_shot_2013_08_30_at_4.03.12_pm_300w

Draped Jacket

screen_shot_2013_08_30_at_4.03.33_pm_300w

Ilse Wighakke

screen_shot_2013_08_30_at_4.03.22_pm_300w

Glenda Wighakke