FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Leonardo DiCaprio se Sweedse ewebeeld

’n Sweedse kroegman (21) se foto’s het die internet op hol, want hy lyk soos ’n jonger weergawe van die veelsydige akteur Leonardo DiCaprio (40), berig Huffington Post

Kyk net na dié foto’s wat Konrad Annerud met sy duisende Instagram-aanhangers gedeel het.

Bild från stugis #poseofdoom

A photo posted by Konrad Annerud (@konradannerud) on

Volgens E! Online word Konrad gereeld Leonardo genoem. Dit pla hom min, aangesien dit soms voordelig is om met die aantreklike Titanic-ster verwar te word.

Dink jy Konrad lyk soos Leonardo?

  • Ja
  • Nee

Bronne: E! Online en Huffington Post 

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting