FOTO: Instagram 
misslivalittle

FOTO: Instagram misslivalittle

Het jy gehoor?

FOTO: Liv Tyler wys haar seuns

Die aktrise Liv Tyler het oor die naweek ’n skattige foto van haar jongste seun, Sailor, en sy twee ouer broers op sosiale media gedeel, berig Hello! 

“Seuns, seuns, seuns!” het die onderskrif gelui van die foto wat die trotse ma met haar duisende Instagram-aanhangers gedeel het.

A photo posted by Liv Tyler (@misslivalittle) on

Sailor (9 maande) sit tussen Liv se 11-jarige seun, Milo, en haar verloofde, David Gardner, se 8-jarige seun, Gray, wat sy halfbroer liefdevol op die voorkop soen.

Sailor is Liv en David se eerste kind saam. Volgens Popsugar is die voormalige sokkerspeler en sexyste man op aarde, David Beckham, sy peetpa.

A photo posted by Liv Tyler (@misslivalittle) on

Bronne: Hello! en Popsugar

Lees ook 

ZZZ

Lees hier vir meer inligting!