Behati Prinsloo FOTO Matt Petit / ©A.M.P.A.S.

Behati Prinsloo FOTO Matt Petit / ©A.M.P.A.S.

Het jy gehoor?

FOTO: Só lyk Behati en Adam se baba

Dusty Rose is skaars vier dae oud en sy steel reeds haar pa, Adam Levine, en ma, Behati Prinsloo, se harte. Sy is die paartjie se eersteling.

Behati en Adam het 2012 begin uitgaan en in 2013 verloof geraak. Hulle is in 2014 voor vriende en familie in Mexiko getroud.

Adam is die hoofsanger van die rockgroep Maroon 5 en Behati is ’n Victoria’s Secret-model. Adam is ook ’n mentor op die Amerikaanse weergawe van The Voice.

Adam het ’n foto van Dusty Rose op sosiale media gedeel.

Dusty Rose Levine 9/21/16

A photo posted by Adam Levine (@adamlevine) on

Lees nou

Dié bekendes het eers ander werke gehad

Kardashians flous almal met pruike