downton-abbey-season-6-600x600
Het jy gehoor?

FOTO: Só lyk Downton Abbey-sterre in hul alledaagse klere

Die sterre van die gewilde TV-reeks Downton Abbey lyk heelwat anders wanneer hulle die 1920’s-kleredrag laat waai.

Dié foto van die Crawley-gesin op pad na Amerika vir die Teen Choice Awards het ons twee keer laat kyk. Die gewilde karakters lord Grantham (Hugh Bonneville), lady Edith (Laura Carmichael), lady Mary (Michelle Dockery) en lady Grantham (Elizabeth McGovern) is saam op dié foto. Die onderskrif van dié foto sê spottenderwys die Crawley-gesin is op pad met vakansie.

Die sesde en finale seisoen van dié gewilde reeks sal op 3 Januarie 2016 in Engeland begin wys.

Ons kan nie meer wag nie!

Is jy ‘n Downton Abbey-aanhanger?

  • Ja
  • Nee

Lees ook