FOTO: Instagram  mariahcarey

FOTO: Instagram mariahcarey

Het jy gehoor?

FOTO: Mariah Carey se indrukwekkende skoen-versameling

Die sangeres Mariah Carey het ’n foto van haar indrukwekkende skoen-versameling op sosiale media gelaai.

“Altyd my gunsteling-vertrek in die huis,” het sy onderaan dié foto geskryf, wat sy met haar meer as 2 miljoen Instagram-aanhangers gedeel het.

FOTO: Instagram  mariahcarey

FOTO: Instagram mariahcarey

“Dit is só groot dat ek daarin kan woon,” was een aanhanger se reaksie op die skoenkas wat soos ’n deftige skoenwinkel lyk.

Lees ook