matt damon
Het jy gehoor?

FOTO: Matt Damon pronk met ’n poniestert

Matt Damon pronk met ’n nuwe haarstyl! Dié 44-jarige akteur is met ’n poniestert gekiek, berig Huffington Post

Hy het Donderdag ’n perskonferensie vir sy 2016-fliek The Great Wall bygewoon, maar dit is sy hare wat almal se aandag getrek het.

 

Bron: Huffington Post.

Lees nou