Het jy gehoor?

FOTO: Michael Bublé se sexy vrou

Hulle het verlede jaar 3 keer met 3 verskillende seremonies trou aan mekaar beloof. Die blonde Luisana Lopilato is ‘n suksesvolle aktrise in haar geboorteland, Argentinië. Die 24-jarige Luisana is verlede jaar as die gesig van die onderklerereeks, Ultimo, en sedertdien het die verkope na bewering met 37% gegroei.

  • Amanda Bredenkamp Koker

    Sexy plus sexy = pragtige, talentvolle kinders by dosyne!

  • Zenia Roodt

    Sjoe…!! Geen wonder dat M met sulke skitter oë sy stembande verhef nie!! Hy het rede!!

  • Susan van der Wat

    maar was hy nie eers verloof aan David Forster se dogter nie?