FOTO: Instagram  @minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Het jy gehoor?

FOTO: Minki in SA met haar baba-magie

Model en TV-aanbieder Minki van der Westhuizen woon deesdae oorsee, maar sy kuier nou weer in SA om nuwe Pasella-insetsels op te neem.

Minki en rugbyspeler Ernst Joubert is reeds die trotse ouers van klein Katerien. En hulle verwag nou hul tweede pienkvoet!

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Minki kuier op die oomblik in SA om nuwe insetsels vir Pasella te skiet. Sy het vanoggend dié foto op haar Instagram-blad gedeel waar sy by die Kirstenbosch Botaniese Tuine buite Kaapstad is. En kyk haar klein baba-magie!

Minki het op Valentynsdag vanjaar gedeel dat hulle nóg ’n kleinding verwag.

Dié bekendes se pienkvoete is baie oulik – FOTO’S