FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

Het jy gehoor?

FOTO: Minki van der Westhuizen se nuwe hare én nuwe SA begin

Die bekende model en TV-aanbieder Minki van der Westhuizen en haar man, Ernst Joubert, het verlede maand aangekondig hulle trek terug Suid-Afrika toe. Die paartjie en hul kroos het veilig in hul geboorteland geland. 

Arrived as one. Leaving as four. Thank you England. You’ve been Bloody Marvellous!!!

A photo posted by @ernstjoubert on

“Ek het alleen arriveer en met die vertrek is ons vier. Dankie Engeland. Jy was fantasties!” het Ernst onderaan dié foto van sy gesin geskryf.  

Hy het verlede week sy laaste professionele rugbywedstryd vir die Saracens-klub in Engeland gespeel. “Wat ’n emosionele dag … Jou loopbaan was fantasties en geseënd. Ek is so trots op jou, Ernst!” het Minki geskryf.

Minki het op Instagram gesê sy het gemengde gevoelens oor die skuif, maar het darem breed geglimlag toe sy en haar man vroeër vandag in Kaapstad afgeneem is. Minki se hare is korter en dit lyk asof sy reg is vir die ‘nuwe’ begin terug in SA.

Back on African soil @ernstjoubert #lionshead #twelveapostles

A photo posted by Minki vd Westhuizen (@minkivanderwesthuizen) on

Minki en Ernst se twee dogters, Katerien (2) en Elise (1) het Britse burgerskap.

Lees ook

 ZZZ

Lees meer hier!