Minki van der Westhuizen 
FOTO: Instagram  @minkivanderwesthhuizen

Minki van der Westhuizen FOTO: Instagram @minkivanderwesthhuizen

Het jy gehoor?

FOTO: Minki van der Westhuizen se tweede baba byna hier!

Die TV-aanbieder en model Minki van der Westhuizen se tweede baba kom binnekort!

Minki het dié foto van haar babamaag en haar eersteling, Katerien, vroeër vandag op haar Instagram-profiel gedeel. Minki het bygeskryf dat sy nou 38 weke swanger is.

Sy en haar man, die rugbyspeler Ernst Joubert, het op Valentynsdag vanjaar bekend gemaak dat hulle swanger is met hul tweede kind.

Lees ook