FOTO: Instagram jakdepriester

FOTO: Instagram jakdepriester

Het jy gehoor?

FOTO: Nóg ’n seun vir Jak de Priester, dís sy naam

Die gewilde Afrikaanse sanger Jak de Priester en sy vrou, Michelle, het gister hul derde kind verwelkom. Hulle het die nuus op sosiale media gedeel. 

“Hier gaan ons vir die derde en laaste keer … Welkom Mika,” het Jak op sy Instagram-blad geskryf.

Die paartjie se ouer seun en dogter het die nuutste toevoeging tot die Fgesin ontmoet: “Jamie (links) en Mija is baie in hul skik met hul nuwe boetie, Mika!” het Jak op sy Twitter-blad laat hoor.

FOTO: Twitter  JakDePriester

FOTO: Twitter JakDePriester

Boodskappe van gelukwensing het op sosiale media vir die gesin ingestroom. “Welkom Mika! Jy kry ’n fantastiese Mamma, Pappa, boetie én sussie. Geluk julle!” het een aanhanger op Facebook geskryf.

Lees ook