FOTO: Mario Testino 
Instagram kensingtonroyal

FOTO: Mario Testino Instagram kensingtonroyal

Het jy gehoor?

FOTO: Prins George-replika wen bak-kompetisie

Al ooit gedink prins George is so oulik jy kan hom opeet? Wel, nou kan jy! 

Die amateur-bakker Lara Mason het ’n lewensgroot koek van die 2-jarige prins gemaak en in die proses ’n internasionale bak-kompetisie in Engeland gewen.

Kyk hoe oulik lyk George in sy ikoniese rooi-en-wit pakkie wat hy by sy suster, prinses Charlotte, se doop gedra het.

Volgens BBC News het dit Lara 30 uur geneem om die koek van 91 cm hoog te maak.

Meer as 1 000 inskrywings is ontvang en bakkers van oor die wêreld heen het aan dié kompetisie deelgeneem.

Hou jy van dié prins George-koek?

  • Ja
  • Nee

Bronne: Hello! en BBC News 

Lees ook 

ZZZ

Lees hier vir meer inligting