BqKG8ApCcAAoJch
Het jy gehoor?

FOTO: Robbie Kruse verloof

Die bekende TV-aanbieder en radiostem Robbie Kruse is verloof! Hy het vir Lynn Jolly, ‘n handelsmerkbestuurder van Pretoria, gister (14 Desember) die ja-woord gevra. En volgens Twitter wil dit lyk asof die aktrise Hanna Grobler dié twee aan mekaar voorgestel het…

Hier’s ‘n paar Twitter-foto’s van dié verliefde paartjie.