FOTO: Instagram ruelarue

FOTO: Instagram ruelarue

Het jy gehoor?

FOTO: Rumer Willis se (baie) korter kapsel

Bruce Willis en Demi Moore se oudste dogter, Rumer Willis, het van haar lang, swart lokke ontslae geraak, berig E!Online.

Sy het foto’s van haar drastiese nuwe pixie-snit met haar duisende Instagram-volgelinge gedeel. “Snip-snip,” lees dié foto se onderskrif. Aanhangers is gaande oor die verandering: “Jy lyk fantasties! Kort hare pas jou,” het een geskryf.

FOTO: Instagram ruelarue

FOTO: Instagram ruelarue

Rumer, het onlangs Dancing with the Stars gewen. Haar hare was baie langer tydens dié kompetitise.

A photo posted by Val (@iamvalc) on

Hello! berig dat die 26-jarige skoonheid eersdaags haar Broadway-debuut sal maak. Sy is vanaf 18 Augustus in die produksie Chicago te sien, waar sy die rol van Roxi Hart sal vertolk.

A photo posted by Rumer Willis (@ruelarue) on

Bronne: E!Online en Hello! 

Lees ook