Lee-Ann Liebenberg se klein Gia het vandag by 'n nuwe skool begin. FOTO: Twitter

Lee-Ann Liebenberg se klein Gia het vandag by 'n nuwe skool begin. FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

FOTO: SA model kleur haar hare blond

SA model Lee-Ann Liebenberg het haar lang donker hare ligter gekleur – net betyds vir die somer. Lee-Ann het die trend gevolg om haar hare ombré te kleur waar die punte van jou hare gewoonlik ligter is as jou boonste hare. Lees meer hier: Ombré is die seisoen se gunsteling-tendens

Nou kan jy jou mening gee – hou jy meer van Lee-Ann se donker of ligte kapsel?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad! Die 31-jarige model het vroeër vanjaar aangekondig dat sy swanger is met haar tweede kind (lees meer HIER). Haar 3-jarige dogter, Gia, is vreeslik opgewonde om ’n bababoetie -of sussie te kry. En sy lyk na ’n mode-meisie, nés ma!

FOTO’s: Twitter