FOTO: Instagram 
 micheleburger1

FOTO: Instagram micheleburger1

Het jy gehoor?

FOTO: Schalk Burger se Michele wys nuwe haarstyl

Die Springbok-rugbyspeler Schalk Burger se vrou, Michele, het haar lang, blonde hare vir ’n korter kapsel verruil.

Sy het haar transformasie met dié voor- en ná-foto’s op Instagram gedeel.

“Verandering is so goed soos ’n vakansie,” het Michele onder dié foto van haar nuwe bob geskryf. Hierop het een van haar meer as 6 000 Instagram-aanhangers geantwoord: “Jy lyk fantasties!”

Schalk en Michele is in 2011 getroud. Twee seuns, Schalk Jr. en Nicol, is uit dié huwelik gebore.

Lees ook 

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting