FOTO: Instagram @micheleburger1

Het jy gehoor?

FOTO: Schalk en Michele se Nicol is hier

Rugby-speler Schalk Burger en sy Michele het vandag vir hul tweede seuntjie, Nicol, verwelkom.

Dié paartjie is reeds die ouers van Schalk jnr.

FOTO: Instagram @micheleburger1

FOTO: Instagram @micheleburger1

Sy het by dié foto geskryf: “Trotse ouers van dié perfekte engel! Welkom in die wêreld baba Nicol!”

Kyk HIER na vakansiefoto’s van dié gesin

Geluk, julle!

Foto’s van die Burger-gesin