BRITAIN-ROYALS
Het jy gehoor?

FOTO: Swanger Kate voor die kameras

‘n Stralende Kate Middleton het gisteraand (19 November 2014) gaste by Kensington Paleis verwelkom vir ‘n toekenningsaand vir ‘n geestesgesondheidsorganisasie. Só berig Daily Mail.

Kate wat al sowat 4 maande swanger met haar en prins William se tweede kind is, was stylvol in romp-top-styl met ‘n belt. Dié top-ontwerp (te koop by Hobbs in High Street) is reeds uitverkoop en die romp is van Jenny Packham.

Wat dink jy van dié uitrusting?

BRITAIN-ROYALS

FOTO: Gallo Images/Getty Images

Lees die volledige artikel híér