FOTO: Twitter  @tanya_van_graan

FOTO: Twitter @tanya_van_graan

Het jy gehoor?

FOTO: Tanya van Graan lyk pragtig in blou

Die SA model, aktrise en entrepreneur Tanya van Graan het net weer bewys – Suid-Afrikaners hoef vir niemand terug te staan nie!

Die 30-jarige Tanya het gisteraand soos ’n internasionale model gelyk by die opening van die eerste Calvin Klein-winkel in SA by die V&A Waterfront in Kaapstad.

FOTO: Twitter  @tanya_van_graan

FOTO: Twitter @tanya_van_graan

Tanya en haar man, Kasper Kristofferson FOTO: Facebook  ZaraZoo

Tanya en haar man, Kasper Kristofferson
FOTO: Facebook ZaraZoo

Tanya en Kasper is verlede jaar verloof en het vroeër vanjaar getrou. Kyk na hul troufoto’s HIER.

Lus om te lag?

Enkellopend-wees is glad nie lekker nie – dis dan baie moeilik om met jouself vas te dans! Bouwer Bosch en Bennie Fourie het Bobby en Karlien van Jaarsveld se lirieke gebruik om te kyk of hulle meisies kan beïndruk.

Kyk hierdie lekker-lag-video!