Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël
FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

Karlien en die tweeling, Eliah en Daniël FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

FOTO van Karlien van Jaarsveld en haar kroos

Karlien van Jaarsveld het dié foto van haar en Derick Hougaard se tweeling, Eliah en Daniël, gedeel.

Karlien het by dié foto geskryf: “Kan ek jou hero wees, in al die stories wat jy lees…”

FOTO: Instagram  @karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Karlien het vroeër die maand aangekondig dat sy weer swanger is.

Lees ook