Jaime en Giselle Matfield by pa Victor FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO: Victor Matfield se derde dogtertjie gebore

Die voormalige Springbok-slot Victor Matfield het vanoggend vir die derde keer weer pa geword – hier is die eerste foto.

Victor en sy vrou, Monja, is reeds die trotse ouers van Jaime (8) en Giselle (4) en het vanoggend hul “derde prinses” verwelkom.

Die radio-stasie Ballz-radio het dié foto getwiet:

FOTO: Twitter @BallzRadio

Giselle en Jaime by hul nuwe sussie FOTO: Twitter @BallzRadio

Victor het vroeër die week getwiet dat hy baie opgewonde is oor haar koms.

 

 

Victor en sy gesin

Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook

Jaime en Giselle by hul pa FOTO: Facebook

FOTO: Instagram @victormatfield

FOTO: Instagram @victormatfield