FOTO: Facebook
 
Nicole Flint

FOTO: Facebook Nicole Flint

Het jy gehoor?

FOTO: Voormalige Mej. SA Nicole Flint trou

Die voormalige Mej. Suid-Afrika Nicole Flint is die afgelope naweek met David van Heerden getroud.

Hulle het in die Midlands Meander in KwaZulu-Natal getrou. Nicole het dié foto op Instagram gedeel op pad na hul troue.

Road trip to Midlands in @fordsouthafrica new Everest! Thank you for the wheels! #weddingweekend #ford

A photo posted by Nicole (@nicoleflintsa) on

Die amptelike Facebook-blad van Mej. Suid-Afrika het dié foto van Nicole gedeel waarin sy ’n moulose trourok van kant dra, en ’n pragtige handruiker van ligpienk en roomkleurige blomme vashou. 

Guess who got married this weekend? Although belated, congratulations are in order. We wish Nicole Flint ( #MissSA2009) and David all the best!

Posted by Miss South Africa on Sunday, October 18, 2015

Sy het vroeër vanjaar haar verlowing aangekondig met dié foto op Facebook

It’s time I show you my beautiful ring and tell you who I created it with! Thank you Pura – It’s perfect! <3 :)

Posted by Nicole Flint on Saturday, July 11, 2015

Lees ook