Vanessa en haar man, Chris FOTO: Instagram @vanessa_carreira

Het jy gehoor?

FOTO: Voormalige Mej. SA Vanessa Carreira se drieling verjaar!

Die pragtige Vanessa Carreira-Coutroulis is die ma van 4 – een seuntjie en ’n drieling wat vandag 2 jaar oud geword het. 

 

FOTO: Instagram  @vanessa_carreira

FOTO: Instagram @vanessa_carreira

Vanessa deel nie graag foto’s van haar en haar man, Chris, se drieling – Sophia, Mila & Nikola  – of hul ouboet Leo nie, daarom is dié foto ekstra spesiaal! En as hulle hul ouers se gene het, kan dié vier nie anders as om pragtig te wees nie.

Ons kan nie glo dié drietjies is al 2 jaar oud nie! Dit voel soos net nou die dag dat Vanessa met hulle swanger was.

Vanessa tydens haar swangerskap met die drieling FOTO: Instagram  @vanessa_carreira

Vanessa tydens haar swangerskap met die drieling
FOTO: Instagram @vanessa_carreira

Lus om te lag?

Enkellopend-wees is glad nie lekker nie – dis dan baie moeilik om met jouself vas te dans! Bouwer Bosch en Bennie Fourie het Bobby en Karlien van Jaarsveld se lirieke gebruik om te kyk of hulle meisies kan beïndruk.

Kyk hierdie lekker-lag-video!