FOTO: Instagram  rolenestrauss

FOTO: Instagram rolenestrauss

Het jy gehoor?

FOTO: Wat dink jy van Rolene Strauss se blonde lokke?

Mej. Wêreld, Rolene Strauss, het besluit dat blondines beslis méér pret het! Sy het verlede week haar donkerbruin hare onder ’n ligter pruik versteek. 

“Ek het my hare verander. Wat dink jy?” het die 23-jarige skoonheid onderaan dié foto geskryf wat sy op Instagram gedeel het.

FOTO: Instagram  rolenestrauss

FOTO: Instagram rolenestrauss

Die publiek is verdeeld: “Glad nie sleg nie! Jy lyk altyd fantasties,” het een geskryf. “Nee, jy lyk baie beter met jou natuurlike, donker hare,” het ’n ander aanhanger van haar laat hoor.

Hou jy van Rolene se blonde hare?

  • Ja
  • Nee

Lees ook