Jennifer Aniston
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Jennifer Aniston FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: 10 bekendes se verloofringe

Hollywood is niks as dit nie heeltemal oordrewe, spoggerig en tog bekorend is nie. Met karre, klere, skoene en veral verloofringe word daar niks teruggehou nie. Jou beeld is alles en jou rykdom word vertoon aan die wêreld. Dié foto’s van bekendes se ringe bewys dit.

Aktrise Jennifer Aniston

Aktrise Sofia Vergara

Aktrise Mila Kunis

Die model Chrissy Teigen, sanger John Legend se vrou

Aktrise Katherine Heigl

Model en aktrise Pamela Anderson

Realiteitster Kim Kardashian

Aktrise Hillary Duff

Aktrise Halle Berry

Aktrise Jessica Biel

 

Lees ook