FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

Het jy gehoor?

FOTO’S: 10 van Rolene Strauss se móóiste rokke

Die wêreld se mooiste vrou én trots Suid-Afrikaans – Mej. Wêreld, Rolene Strauss, kan altyd deur ’n ring getrek word (in plaaslike styl natuurlik)! Ons het haar mooiste SA-ontwerpersrokke uitgekies:

1. Rolene het sommer met die intrapslag as Mej. Wêreld die styl-pas begin aangee met dié roosgoue ontwerp van Biji Couture.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

2. Rolene het behoorlik geblom by die Mej. Wêreld-Kerspartytjie in dié mooi Casper Bosman-uitrusting.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

3. Rolene lyk soos ’n Griekse godin in dié Biji La Maison-ontwerp by die Mej. Indonesië-finaal waar sy die kroning behartig het.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

4. Casper Bosman het wéér gesorg dat Rolene op haar mooiste lyk met dié elegante peplum-tweestuk. Sy het dit gedra tydens die Variety Telethon 2015 in Iowa, waar sy saam met die akteur Jason Cook fondse ingesamel het vir minderbevoorregte kinders.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

5. Rolene het die nuwe Mej. Suid-Afrika-finaliste in dié engelrok van Casper Bosman ontmoet.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

6. Ons Mej. Wêreld sit haar beste voetjie voor in ’n aandrok deur Anel Botha Couture vir die Mej. Suid-Afrika-finaal in Sun City.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

7. Rolene skitter in ’n Biji La Maison-aandrok by Glamour-tydskrif se “Mees Glansryke”-toekennings.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

8. Elegant in dié kantrok van Danielle Margaux vir Variety se kinder-liefdadigheidstoekennings in die Verenigde Koninkryk.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

9. Casper Bosman se liggroen rok met blinkers was perfek vir die “High Tea with Rolene Strauss” wat R130 180 ingesamel het ten bate van minderbevoorregte skole. Hier is sy saam met adjunk-president Cyril Ramaphosa afgeneem.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

10. Sonnige Barcelona het gasheer gespeel vir die CineEurope-uitstalling, en Rolene was daar in al haar Biji La Maison-glorie. Die funksie is ten bate van Variety se Internasionale Kinderfonds gehou.

FOTO: Instagram @rolenestrauss

FOTO: Instagram @rolenestrauss

Lees nou