FOTO Instagram @bobbyvanjaarsveld

Het jy gehoor?

2016: ’n jaar vol babas vir plaaslike celebs

Babas by dosyne! 2016 was beslis ’n jaar van baie geluk en blydskap vir dié bekendes. 

Hier is ’n lys van plaaslike bekendes wat pienkvoete ryker geword het:

Rolanda Marais se Charlotte

 

Duane Vermeulen se Zian

 

Bobby van Jaarsveld se Armani

 

Bismarck du Plessis se tweelingseuns, Francois en Gideon

 

Francois van Coke se Alex Lila 

 

A photo posted by Francois van Coke (@francoisvancoke) on

 

 

Angelique Gerber se Jacques

 

Christo Davids se Elijah

A photo posted by christodavids (@christodavids) on

 

Sorina Erasmus se Miana

 

Desiré Gardner se Robin

 

Candice Swanepoel se Anacã

 

Behati Prinsloo se Dusty Rose

 

Elizma Theron se NJ

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

 

Kurt Darren se Kade

A photo posted by Dunay (@dunayvanheerden) on

 

The Voice se Gavin Edwards se Cody Alvin

  A photo posted by Gavin Edwards (@gavinedwards_) on

 

Blitsbok-afrigter Neil Powell se Caleb Noah

Lees nou

Candice en Paul verwag hul eersteling

’n Seuntjie vir Rolene

Kyk die eerste foto van Mick Jagger se 8ste kind!