FOTO: Instagram @kimkardashian

FOTO: Instagram @kimkardashian

Het jy gehoor?

FOTO’S: 5 bekendes wie se kinders hul ewebeeld is

Dié bekende ma’s en pa’s se kinders is hul ewebeeld. Your Tango het ’n lys met foto’s saamgestel.

Kim Kardashian (hooffoto) het dié foto van haar en North gedeel waar hulle albei dieselfde ouderdom is.

Kaia Gerber het nie haar model-ma se moesie of van nie, maar sy lyk wel op ’n haar soos Cindy Crawford.

FOTO: Instagram @cindycrawford

FOTO: Instagram @cindycrawford

 

Duidelik ’n geval van aardjie na sy vaartjie. Akteur Will Smith en sy seun Jaden Smith.

FOTO: Twitter @jadapsmith

FOTO: Twitter @jadapsmith

Die akrise Jessica Alba, haar dogters én ma spog almal met blink lokke.

FOTO: Instagram @jessicaalba

FOTO: Instagram @jessicaalba

Brooklyn Beckham het sy pa, David Beckham, se smeulende oë en donkerbruin hare gekry. Nes sy pa hou dié tiener ook sy lyf model.

FOTO: Instagram @brooklynbeckham

FOTO: Instagram @brooklynbeckham

Lees volledige storie HIER.

Bron: Your Tango

Lees ook