Hugo, Kyle Grant en Reynardt Hugo van ADAM
FOTO: Instagram (@mista_kg)

Hugo, Kyle Grant en Reynardt Hugo van ADAM FOTO: Instagram (@mista_kg)

Het jy gehoor?

FOTO’S: ADAM in ateljee met nuwe lid, Kyle

ADAM se nuwe lid, Kyle Grant, sluit vandag by Reynardt Hugo en Hugo Ludik aan in die ateljee waar die trio hul nuwe album begin opneem.

Reynardt, ook bekend as dokter Tertius in die kykNET-sepie Binnelanders, het vanoggend op Twitter die goeie nuus gedeel. Hy het deur die loop van die dag ook ’n paar foto’s van die groep op ’n “gewone dag” in die ateljee gedeel.

Die nuwe lid van ADAM: Kyle Grant

Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle Grant in die ateljee FOTO: Facebook

Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Kyle Grant in die ateljee
FOTO: Facebook

ADAM se Reynardt begin ’n dramaskool

Hugo Ludik FOTO: Facebook

Hugo Ludik
FOTO: Facebook

ADAM het in Januarie aangekondig dat Kyle by hulle gaan aansluit nadat Joe Foster die groep verlede jaar verlaat het. Hul lied “Sal oorlog vir jou maak” is op die klankbaan van die fliek Pad na jou hart.

Só het ADAM en ander sterre by Pad na jou hart se première gelyk