Desember Nataniël
Het jy gehoor?

FOTO’S: Agter die skerms met Nataniël en Oldiva, die gidshond

 

SARIE het vir Desember ’n baie spesiale voorblad.

Nataniël op sy beste en in sy arms Oldiva, wat binnekort opgelei word om ’n gidshond vir ’n gesiggestremde te wees. Kyk hier wat ágter die skerms gebeur het …

 

Nataniel

 

 

Nataniël neem netjies posisie in vir die volgende foto.

 

 

IMG_6845

 

 

 

 

 

Die kunstenaar. Nataniël teken ’n agtergrond met bordkryt vir ons fotosessie.

SARIE se stylredakteur, Fanie Cronjé, het Oldiva se geselskap geniet.

SARIE se stylredakteur, Fanie Cronjé, het Oldiva se geselskap geniet.

IMG_6547

 

 

 

Nataniël en Oldiva, hier 16 weke oud, het dadelik oor die weg gekom.

 

 

 

 

 

 

Alle foto’s: Phyllis Green