FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

FOTO’S: Aktrise Rolanda Marais se wittebrood

Die pragtige aktrise Rolanda Marais en die regisseur Jozua Malherbe is verlede Saterdag by Old Mac Daddy in die Elgin-vallei in die Overberg getroud. En nou hou dié twee ’n Turkse wittebrood in Istanbul.

Hulle het foto’s van hul wittebrood op sosiale media gedeel.

Off to our honeymoon destination!! #Mr&Mrs Malherbe

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

In love #Istanbul #honeymoon

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Husband and art #istanbulmodernmuseum #art#Istanbul

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Hipsters paradise //BEYOGLU// best coffee in town.

A photo posted by Jozua (@jozimad) on

In love and inspired \\ISTANBUL\\

A photo posted by Jozua (@jozimad) on

Rolanda en Jozua se troue verskyn eksklusief in die April-uitgawe van SARIE, wat van 14 Maart op straat te koop is.

Lees nou