Het jy gehoor?

FOTO’S: Andriette Norman se nuwe album op pad

Andriëtte het dié pragtige foto’s op haar Facebook-blad gedeel:

Andriëtte op die stel van 'Ja'

“Ons skiet vandag my eerste video vir my nuwe album Wat rym met liefde. Die liedjie se naam is ‘JA’. Begin solank julle bestellings te epos na admin@andriettenorman.co.za. Ons stuur dan vir jou n getekende CD… vir dieselfde prys as in die winkel,” het sy op Facebook geskryf.

Andriëtte op die stel van 'Ja'

“Hier’s ‘n paar fotos van my eerste videoshoot vir die nuwe album. Ook ‘n foto van my by die Isuzu bakkie wat ek bevoorreg was om mee rond te ry toe ek nou in Pretoria was. Baie dankie aan GM motors. Ek waardeer dit so. Hy’t soosn droom gery.”

Luister hier na die liedjie Wat rym met liefde