FOTO: Instagram  @angeliquegerber83

FOTO: Instagram @angeliquegerber83

Het jy gehoor?

FOTO’S: Angelique Gerber en Jacques Potgieter hou vakansie in Fidji

Die aktrise en TV-aanbieder Angelique Gerber en haar kêrel, die rugbyspeler Jacques Potgieter, hou tans vakansie in Fidji en het foto’s van hul avonture via sosiale media gedeel.

“Ek het soveel pret met dié mooi man. Ek het jou baie lief Jacques Potgieter,” het Angelique op haar Instagram-blad gesê.

Op die foto onder geniet Jacques en Angelique ’n sonsondergang saam met een van die plaaslike inwoners.

FOTO: Instagram @angeliquegerber83

FOTO: Instagram @angeliquegerber83

En op ’n ander is hulle romanties op die strand.

FOTO: Instagram angeliquegerber83

FOTO: Instagram angeliquegerber83

Kyk hier na nog foto’s van dié paartjie wat verlede jaar hul verhouding begin het.

Lees ook