FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

NUWE FOTO’S: Anne Hathaway se bababoep!

Die Oscar-wenner Anne Hathaway het gister vir die eerste keer met haar bababoep op die rooi tapyt verskyn. En sy het pragtig gelyk!

Anne en haar regisseur-man, Adam Shulman, verwag hul eersteling. Die paartjie was gister by die opening van die LA Art Show in Los Angeles, waar Anne as gasvrou opgetree het. Sy het stralend gelyk in ’n swart mini-rok, wat deur Marc Jacobs ontwerp is. Jy kon haar bababoep mooi sien!

Kyk net hoe mooi het sy gelyk

Sy het begin Januarie vir die eerste keer ’n foto van haar swangerskapmagie op haar sosiale media gedeel.

Lees nou