FOTO: Instagram  @BouwerBosch

FOTO: Instagram @BouwerBosch

Het jy gehoor?

FOTO’S: Armand Aucamp inspireer Bouwer Bosch se nuwe haarstyl

Die sanger en akteur Bouwer Bosch het sy kenmerkende krulle getem. Akteur Armand Aucamp was sy haarspirasie

Hy het dié foto’s met die volgende onderskrif op sy Instagram-blad gedeel: “Daar kom ’n tyd in elke jongman se lewe wanneer hy sy haarkapper vra om sy hare soos Armand Aucamp s’n te sny.”

FOTO: Instagram bouwerbosch

FOTO: Instagram bouwerbosch

Bouwer was duidelik baie ingenome met die haarkapper se werk: “Meneer, jy het my dag gemaak,” het hy verder geskryf.

FOTO: Instagram  armandaucamp

FOTO: Instagram armandaucamp

Dink jy Bouwer dra dié styl beter as Armand?

  • Ja
  • Nee

Lees HIER vir nog trendy manshaarstyle.

Lees ook