Arno Jordaan
FOTO: verskaf

Arno Jordaan FOTO: verskaf

Het jy gehoor?

FOTO’S: Arno Jordaan se rugby-avontuur in Engeland

Die Afrikaanse sanger Arno Jordaan het sy aanhangers oor die naweek baie jaloers gemaak met foto’s by die kwarteindronde tussen die Springbokke en Wallis op Twickenham.

Arno het vroeër die maand hierdie foto van sy Briste visum gedeel en sy vriende in die Springbokspan, onder wie Morné Steyn, Bryan Habana en Victor Matfield, daarin ge-“tag”. “Ek wag vir jou, tjom,” het Morné daarop geantwoord.

Arno verwys na die kwarteindronde as een van die hoogtepunte van sy lewe. Nie net het hy saam met goeie vriende soos Ernst Joubert (Minki van der Westhuizen se man) en Zelda le Grange die rugby gekyk nie, maar ons het ook deurgedring na die halfeindronde!

 

Arno het selfs die voormalige Springbokkaptein Francois Pienaar raakgeloop

Hierdie versameling foto’s som sy ervaring goed op:

Lees ook