FOTO: Instagram @hilaryduff

FOTO: Instagram @hilaryduff

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekende ma’s wys hul bikini-lywe

Hilary Duff het ’n week gelede dié sexy bikini-selfie (hooffoto) met haar 3 miljoen Instagram-aanhangers gedeel. “Haai ma’s, ons het dit nog. Wees lief vir jou lyf,” het die Amerikaanse aktrise onderaan die foto geskryf. Van ons plaaslike bekende ma’s spog ook graag met hul bikini-lywe. En met sulke lywe, hoekom dan nie?

Kort ná die geboorte van Karlien van Jaarsveld en Derick se tweeling, Eliah en Daniël, was Karlien weer reg vir die strand!

FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram @karlienvanjaarsveld

Dit verbaas ons glad nie dat die voormalige Mej. SA Jo-Ann Strauss reeds haar plat maag terug het nie.

FOTO: Instagram  @jo_annstrauss

FOTO: Instagram @jo_annstrauss

Jenna Pietersen se lyf is haar brood en botter. Dié model verskyn gereeld op die modeblaaie van tydskrifte. Jenna en Jack Parow is die trotse ouers van klein Ruby.

FOTO: Instagram @jennapietersen

FOTO: Instagram @jennapietersen

Lee-Ann Liebenberg is in 2005 aangewys as FHM Suid Afrika se sexyste vrou in die wêreld. Tien jaar en twee babas later en Lee-Ann lyk steeds tops!

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

Lees ook