aswsmmhceaesd3c
Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes en hul kinders

Hayden Christian Carstens, seun van Arno en Melanie Carstens, is 4 Mei gebore. (hooffoto)

Diaan Lawrenson en Olivia Rose

Nicole Kidman en baba FaithPierre Spies en baba Pierre James Spies toe hy gebore is

Die aktrise Nicole Kidman en baba Faith; Springbok-rugbyspeler Pierre Spies en baba Pierre James Spies.

Leeann Liebenberg, haar man Nicky van der Walt en klein Gia

Model Lee-Ann Liebenberg saam met baba Gia en haar man, Nicky van der Walt.

Bruce Willis en Mabel

Akteur Bruce Willis saam met die 6 maande oue Mabel.

Jack Osbourne, sy verloofde Lisa, ma Sharon en baba Pearl

Die Osbournes! Sharon en haar seun, Jack, by baba Pearl en Jack se verloofde, Lisa.

Elana Meyer en haar twee kinders, Christopher en EneAnri en Etienne van der Linde saam met Enzo en Annabel

Die langafstandatleet Elana Meyer en haar twee kinders, Christopher en Ene; Die model en sangeres Rina Hugo se dogter, Anri, en haar man, Etienne van der Linde, met Enzo en Annabel.

Milan Murray, haar man Schalk en hulle twee kindersBobby van Jaarsveld en Sion

Aktrise Milan Murray, haar man, Schalk van der Merwe en hul twee kinders, Lua en Steph; Sanger Bobby van Jaarsveld en Sion.

Steve en al sy kinders

Sanger Steve Hofmeyr en al sy kinders.