Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes geniet die bekendstelling van Shine/Skitter

Gisteraand was die bekendstelling van die jaarlikse juweel-tydskrif Shine/Skitter, en die wenners van PlatAfrica 2015 is by die geleentheid aangekondig. Bekendes soos Elma Smit, Paul Rothmann en Candice Boucher het saam gekuier.

Dis was gisteraand die aankondiging van die jaarlikse PlatAfrika-kompetisie wat uitnemendheid in juweliersontwerp bekroon. Dit word aangebied deur Anglo American. Vanjaar se kompetisie het gefokus op platinum-juweliersware vir troupare en is geïnspireer deur die ryklik versierde juweliersware wat Indiese bruide tradisioneel dra. In dié kompetisie is ’n afdeling vir studente en een vir professionele juweliers.

Die wenner in die studente-afdeling was Karin Niehaus van Jack Friedman Jewellers.

Die professionele kategorie is gewen deur Bhekithemba Ngema van Ben & Co Designs.

Meer info by: www.angloamericanplatinum.com

Alle foto’s deur Phyllis Green

Tessa Cunliffe en Nilla Birungi

Samantha en Clint Smit

Kgomotso Busang, Faaiza Ismail en Tarryn Small

VOOR: Sandra en Dawie de Lange. AGTER: Marc Wade, Johann Bothma, Hesti Wade, Anton Botha en Japhta Mtole

Lynne Anderson, Claudia Walters en Thesni Chellan

Howard Friedman, Carmien Booysen en Hermione Friedman

Samara, Bernard en Hilary Stern

Vanessa en Greg Spiller

Zelda Stroud en Nina Newman

Niki en MC Naude, Andreas en Sue Salver

Hunidi Tlomatsana en Yondela Mbusi

Zenzi Nyambi en Busi Sithole

Anita Havenga, Karin Niehaus en Jennifer Pienaar

Thesni Chellan en Elihle Mnguni

Marc en Trish Eunson

Magda Nieman en Dorathea Annandale

Angelin Maharaj, Fortune Mashimbye, Hermanus Prinsloo en Mark Freed

Colin Biddle, Vanessa Calitz en Nassau Kritzinger

Chris en Coralyn Griffith

Candice Boucher en Paul Rothmann

Peleka, Bongeka en Babalwa Lwana

Jacquie Myburgh Chemaly en Yvonne Shaff

Claire Conchar en Elma Smit

Karin Niehaus, wenner van studente kategorie

Chris Griffith, Anne Manaczynski (Derde plek professionele kategorie), en 'n verteenwoordiger van die Indiese ambassade

Chris Griffith, Johan Bothma (tweede plek professionele kategorie) en 'n verteenwoordiger van die Indiese ambassade

Chris Griffith, Bhekithemba Ngema (wenner professionele kategorie), en 'n verteenwoordiger van die Indiese ambassade

Bhekithemba Ngema, wenner van PlatAfrika 2015

Angelique Anderson, Brendon Cloete en Madeli Viljoen

Bernard Stern maak 'n toespraak

Modelle vertoon die juwele wat ingeskryf is vir die PlatAfrika 2015 kompetisie

Modelle vertoon die juwele wat ingeskryf is vir die PlatAfrika 2015 kompetisie

Modelle vertoon die juwele wat ingeskryf is vir die PlatAfrika 2015 kompetisie

Modelle vertoon die juwele wat ingeskryf is vir die PlatAfrika 2015 kompetisie

Modelle vertoon die juwele wat ingeskryf is vir die PlatAfrika 2015 kompetisie

Graham Beck vonkelwyn

Graham Beck vonkelwyn

Geskenksakkies vir die gaste