FOTO: Instagram ringovancoke

FOTO: Instagram ringovancoke

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes se bedorwe brakke

Daar word mos gesê ‘n hond is die mens se beste vriend. Kyk net na dié skattige foto’s van bekendes met hul bedorwe brakke. 

Die sangeres Katy Perry se Butters inspireer soms haar styl.

FOTO: Instagram  katyperry

FOTO: Instagram katyperry

Lady Gaga se Asia se lewe is só interessant dat dié hond ook op Instagram is.

Die rocker Francois van Coke het duidelik ’n sagte plekkie vir sy Ringo. Dié brak is gebruik om sy albumbekendstelling te bemark.

FOTO: Instagram francoisvancoke

FOTO: Instagram francoisvancoke

Die SA Olimpiese swemmer Roland Schoeman en sy meisie, Susanna (Susie) Kiel, het verlede maand hul “dogter”, Molly, se vierde verjaardag gevier.

FOTO: Instagram  roland_schoeman

FOTO: Instagram roland_schoeman

Die Suid-Afrikaanse skoonheid Candice Swanepoel het vier hondjies: Milo, Tuna, Bolt en Baby. Hulle lyk baie eenders, daarom weet jy nie altyd saam met watter een sy selfies neem nie.

Lees nou