FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes se beste Halloween-uitrustings

Hoewel Halloween nie in Suid-Afrika so gewild soos in Amerika is nie, is dit steeds lekker om te sien hoe die Hollywood-sterre hulself onherkenbaar vermom vir dié geleentheid.

Hier is 9 van ons gunsteling-kostuums:

1. Kim Kardashian het gister dié foto van al haar gunsteling-kostuums oor die jare gedeel.

2. Die model Heidi Klum is bekend daarvoor dat sy nie terughou wanneer dit by Halloween kom nie. Hier is foto’s van die afgelope twee jaar se uitrustings.

Happy Halloween !

Posted by Heidi Klum on Thursday, October 31, 2013

3. Die sangeres Katy Perry lyk gereeld asof sy op pad is na ‘n Halloween-partytjie … Verlede jaar het sy soos ’n kaaskrul aangetrek.

A photo posted by KATY PERRY (@katyperry) on

4. Die gewilde sangeres Rihanna het verlede jaar soos ’n Teenage Mutant Ninja Turtle aangetrek.

A photo posted by badgalriri (@badgalriri) on

5. Die gewilde TV-aanbieder Ellen DeGeneres trek vanjaar soos Kim Kardashian aan, en dit is baie snaaks!

A photo posted by Ellen (@theellenshow) on

6. Kate Hudson het verlede jaar dié sexy kostuum gekies.

A photo posted by Kate Hudson (@katehudson) on

7. Neil Patrick Harris van How I Met Your Mother-faam en sy gesin is mal oor Halloween.

A photo posted by Neil Patrick Harris (@nph) on

8. Beyoncé het twee jaar gelede soos ’n engel aangetrek vir Halloween. 

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

9. Paris Hilton het verlede jaar soos ’n prinses aangetrek.

A photo posted by Paris Hilton (@parishilton) on