FOTO: Instagram 
mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes se Kersfees-gees

Ons vier eers oor ’n paar dae Kersfees, maar heelwat bekendes se Kersfees-gees is reeds hoog.

Kyk na dié skattige foto’s wat internasionale sowel as plaaslike bekendes op sosiale media gedeel het.

Die rugbyspeler Morné Steyn, sy vrou, Christelle, en kinders (hooffoto) noem Frankryk hul tuiste. Hier sit Jóvan en klein Christean op Kersvaders se skoot.

Christmas fever in Paris!!#Mysterland

A photo posted by Morné (@mornesteyn) on

Die Expresso-span

Die sangeres Kelly Clarkson het haar gesin se Game of Thrones-geïnspireerde Kerskaartjie met die wêreld gedeel. 

Merry Christmas from the Blackstock clan! @gameofthrones #gameofthrones #winteriscoming #riverisnotworried

A photo posted by Kelly Clarkson (@kellyclarkson) on

Die krieketspeler JP Duminy se vrou, Sue, en hul pragtige babadogter, Isabella, voor hul Kersboom.

Can’t believe Christmas is a month away!

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Die Burger-gesin glimlag breed vir die kamera.

Tokyo Disney

A photo posted by Michele Burger (@micheleburger1) on

Die realiteitster Kylie Jenner was verlede week deel van die sanger Michael Bublé se Christmas Special.

Tune into NBC tonight at 8 to see the @michaelbuble Christmas special

A photo posted by King Kylie (@kyliejenner) on

Bron: Entertainment Tonight

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!