FOTO: Twitter @heinzwinckler se seuns Simeon en Reuben op die strand

FOTO: Twitter @heinzwinckler se seuns Simeon en Reuben op die strand

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes se kinders raak mooi groot

Sosialemedia-platforms is soos ’n dagboek wat jy met die wêreld kan deel. As jy so na dié foto’s kyk, is ’n paar goed duidelik: plaaslike bekendes is gaande oor hul kinders, en dié kleingoed raak mooi groot. 

Musikant Kurt Darren en sy vrou, Dunayse Kyrah is so oulik, dit lyk of hulle haar sommer kan opeet.

FOTO: Twitter @Kurt Darren

FOTO: Twitter @Kurt Darren

Cindy Nell en haar seun, Ethan, wys hoe lekker dit is om in die sneeu te speel.

FOTO: Twitter @CindyNell

FOTO: Twitter @CindyNell

Amor Vittone het dié skattige foto van Joost en Jordan gedeel. Hulle het die wedstryd tussen Liverpool en Manchester City op Anfield, in die Verenigde Koninkryk, gekyk. 

FOTO: Twitter @amor_vittone

FOTO: Twitter @amor_vittone

Ma-en-dogter-tweeling Lee-Ann Liebenberg en Gia lyk ewe cool met hul sonbrille en kappies.

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

’n Intieme oomblik tussen ma en dogter. Minki van der Westhuizen liefkoos Elise.

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Lees ook