FOTO: Instagram @taylorswift

FOTO: Instagram @taylorswift

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bekendes sónder grimering

Ons sien bekendes gewoonlik as hulle kamera-gereed is – sonder ’n haar uit sy plek met die perfekte rooi lippe. Maar nes ons, span hulle ook soms uit – ongekamde hare en sonder grimering.  

Kyk na hierdie foto’s van bekendes sónder grimering – wat hulle self op sosiale media gedeel het. 

Sangeres Demi Lovato is glad nie skaam om sonder grimering vir die kamera te glimlag nie. Sy moedig gereeld haar byna 12 miljoen Instagram-volgers aan om dieselfde doen.

Lady Gaga is byna onherkenbaar sonder grimering.

A photo posted by @ladygaga on

Beyoncé het letterlik só opgestaan.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

Plaaslik het van ons skoonheidskoninginne hul natuurlike skoonheid gewys.

Melinda Bam voel mooi met én sonder grimering.

No filter, no make up…just me and I feel pretty. #nomakeup A photo posted by melindabam (@melindabam) on

Mej. Wêreld, Rolene Strauss, wys sy het nie grimering nodig om die wêreld se mooiste vrou te wees nie.

Off to a cover shoot for Essentials Magazine South Africa !#CleanFace #CleanHair

A photo posted by Rolene Strauss (@rolenestrauss) on

Addisionele bron: US Weekly

Lees ook