Bertha le Roux se rooi haarkleur met ligte strepies is perfek vir winter FOTO: SARIE

Het jy gehoor?

FOTO’S: Bertha le Roux en gesin hou vakansie

Aktrise Bertha le Roux en haar gesin was met vakansie in Namibië en Botswana, en vandag is sy weer terug op haar pos by 7de Laan.

Bertha, haar man Karel Wahl en haar twee dogtertjies Kiana (5) en Brioné (3) het van Hentiesbaai tot in Sodwana uitgespan. Hier’s ‘n paar foto’s wat Bertha op haar Facebookblad gedeel het:

1553385_697986196913215_1265190655_o

Bertha en haar twee dogtertjies Kiana en Brioné

1537801_697986133579888_219920865_o

Kiana en Brioné op die strand

1529835_697986330246535_851362700_o

Bertha en haar man, Karel Wahl

1522908_697986430246525_1614515536_o

Kiana, Brioné en Karel op die strand

1501270_697986283579873_78813766_o

Kiana en Brioné op die strand

1052373_697987050246463_1560083124_o

Kiana, Brioné en Karel hou piekniek

Kry Bertha se styl met een van dié modieuse kaftans uit die SARIE-winkel:

kaftan5

Gestreepte kaftan, MISHAH

kaftan3

Blompatroon-kaftan, Banana Moon

kaftan1

Pers kaftan, Sea Folly

kaftan4

Dierpatroon-kaftan, Mishah