FOTO: Instagram  blakelively

FOTO: Instagram blakelively

Het jy gehoor?

FOTO’S: Blake Lively se ‘tamatie-rooi’ hare

Blake Lively het oor die naweek mat “tamatie-rooi” hare gespog. Nee, die 27-jarige The Sisterhood of the Traveling Pants-aktrise het nie weer haar hare gekleur nie, maar het wel aan ’n tamatie-fees in Spanje deelgeneem. 

As jy so na dié foto’s kyk, wat Blake met haar 3,7 miljoen Instagram-volgelinge gedeel het, is dit soms heeltemal aanvaarbaar om met jou kos te speel.

“Ek is uiteindelik Italiaanse kos,” het sy by die foto hieronder geskryf.

FOTO: Instagram blakelively

FOTO: Instagram blakelively

Brit + Co berig dat Blake tans in Spanje is om tonele vir haar opkomende fliek, All I See Is You, te skiet.

Lees ook