FOTO: Instagram @britneyspears

FOTO: Instagram @britneyspears

Het jy gehoor?

FOTO’S: Britney Spears se strandpret met kinders en nuwe kêrel PLUS haar bikini-lyf

Britney Spears en haar nuwe kêrel David Lucado hou saam met haar twee seuns Sean Preston (8) en Jayden James (7) vakansie in Hawaii.

Britney, wat op die oomblik ’n vertoning in Las Vegas het, het haar seuns en kêrel Hawaii toe geneem om kwaliteit-tyd te spandeer.

Dié 32-jarige sangeres se vakansie-planne het natuurlik dadelik gerugte van ’n troue aan die gang gesit. Maar glo wil Britney en David eerder by Elvis Presley se landgoed, Graceland, trou. Ons gaan maar moet wag en sien!

Kyk hier na Britney se jonger suster se troufoto’s

Britney tree byna elke aand op. Haar vertoning in Las Vegas, Piece of Me, het ’n speelvak van 2 jaar. Dié vertoning sluit 7 kostuum-veranderings, twee pruike en 23 liedjies in – en báie danspassies. G’n wonder dat Britney haar bikini-lyf teruggekry het ná die media die afgelope tyd beweer het dat sy gewig opgetel het nadat haar verlowing met Jason Trawick beëindig is.

FOTO: Instagram @brientyspears

FOTO: Instagram @brientyspears

FOTO: Instagram @brientyspears

FOTO: Instagram @brientyspears

FOTO: Instagram @brientyspears

FOTO: Instagram @brientyspears

 Wenke vir ’n gesonde leefstyl

Ons het by sterre gaan aanklop om te hoor wat hulle wenke is om hul gesonde leefstyle te handhaaf.